Media24 Boeke (Pty) Ltd

Infanta

Infanta

Regular price $21.93 USD
Regular price Sale price $21.93 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel vir Artemis keer: die vigilante wat besig is om misdaad teen kinders met 'n lang lem te wreek. Met die media wat skree, politici wat druk toepas, 'n span onbeholpe jong speurders en kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie 'n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van 'n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.
View full details