Skip to product information
1 of 1

Media24 Boeke (Pty) Ltd

Die respektabele meneer Hartslief

Die respektabele meneer Hartslief

Regular price $19.74 USD
Regular price Sale price $19.74 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Elie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs 'n afgeleë pad gevind word, word die Hartslief-clan van Brixton egter genoodsaak om laer te trek. Elie is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis die spiere; en die verfynde kok Moks met sy helderkleurige mohican en mediwietkoekies die bek. Hulle kom egter teen gedugte teenstanders te staan: die berugte King of Sleaze en sy huurmoordenaar Lood - 'n man met 'n passie vir saksofoonmusiek en 'n aanleg om mense op kreatiewe maniere dood te maak.
View full details