Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Minnaar uit die vreemde

Minnaar uit die vreemde

Regular price $7.31 USD
Regular price Sale price $7.31 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In Minnaar uit die vreemde moet Aletta Vosloo met haar twee susters, Susan en Betsie, die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam, dr. Frans Naudé, is in Amerika en hy wil nie terugkom of ’n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, ten spyte van baie aanloklike aanbiedinge. Skuil daar vreemde motiewe agter die hoë aanbiedinge? Aletta moet van die voorman ontslae raak, maar dit lyk of die nuwe voorman, Jim Muller, die bestuur oor die plaas wil oorneem. Intussen is die dorpsprokureur, Gawie Pretorius, smoorverlief op Aletta. Hierdie situasie hanteer Tryna du Toit met die vernuf wat al haar boeke kenmerk.
View full details