1
/
of
1
Human & Rousseau
Laat somer
Laat somer
Regular price
$7.31 USD
Regular price
Sale price
$7.31 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Laat somer: Agt jaar na haar egskeiding trek Elizabeth Meyer terug na die stad om ’n nuwe lewe as lektrise te begin. Saam met haar gaan die familie: haar seun, Buks, haar mooi, maar koppige stiefsuster Esmé, die trotse ouma Louw, Elsa en Katy. Min het hulle geweet wat in die stad op hulle wag met onder andere snobistiese bure en ’n lastige snydokter-buurman. Elizabeth moet ’n duur prys betaal vir haar gemoedsrus, maar dan vind sy ook die geluk wat sy nie gedink het meer vir haar beskore is nie.
Share
