1
/
of
1
Human & Rousseau
Eet reg: Bevry jouself en jou kinders van emosionele eet
Eet reg: Bevry jouself en jou kinders van emosionele eet
Regular price
$17.91 USD
Regular price
Sale price
$17.91 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Vetsug neem skokwekkend toe. Die oorsaak lê deels by emosionele eet, wat in die kinderjare aangeleer word wanneer ons kos gebruik as beloning of straf, of om liefde te wys. Dié gebruike programmeer ’n kind se brein só dat hy of sy later, in moeilike tye na kos gryp om beter te voel. 'Eet reg' is propvol raad wat jou en jou kinders vir altyd van emosionele eet kan bevry. Voed jou gesin optimaal, leer jou kinders om lekker én gesond te eet, en eet self reg – lewenslank!
Share
