1
/
of
1
Human & Rousseau
Kuns-mis
Kuns-mis
Regular price
$9.87 USD
Regular price
Sale price
$9.87 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Kuns-mis (1964) is ʼn versameling “oorskietverse” wat “die kuns mis”, maar terselfdertyd bemesting is vir latere werk. Dit bevat gedigte wat satiries of hekelend kommentaar lewer op literêre en ander aktualiteite en waarin dikwels gebruik gemaak word van woordspelings, teleskoperings van verskillende woorde in mekaar, dubbelsinnighede en besondere tipografiese rangskikkings. – J C Kannemeyer
Share
