Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Edms. Bpk.

Edms. Bpk.

Regular price $9.87 USD
Regular price Sale price $9.87 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Edms. Bpk. (1970), dui op die beperktheid van die menslike lewe en besit en die kleiner wêreld van die bundel, dikwels die vertroude terrein van Franskraal. Alhoewel die verse meestal die magtige greep en groot konstruksies van vroeër mis, is die bundel tog as ʼn duidelike eenheid gekonsipieer. - J C Kannemeyer
View full details