Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Komas uit 'n bamboesstok

Komas uit 'n bamboesstok

Regular price $9.87 USD
Regular price Sale price $9.87 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Komas uit ʼn bamboesstok (1979) is geskryf na ʼn ernstige lewersiekte en werk met ʼn hele aantal bekende temas van vroeër, maar deur die besondere verbinding wat bulle met mekaar aangaan, verskyn hulle dikwels in ʼn verrassend-nuwe gedaante. Die motiewe van aftakeling en siekte, beperktheid van menslike lewe en besit, word hier dikwels op ʼn geestige wyse met die gebruik van satire, hekeling, selfspot en ironie aangebied. - J C Kannemeyer
View full details