Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Chinchilla

Chinchilla

Regular price $18.64 USD
Regular price Sale price $18.64 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Nanette van Rooyen se roman Chinchilla vertel die boeiende verhaal van Lea, wat in reaksie op huishoudelike geweld waartydens sy ʼn kind verloor, vanuit Swakopmund terugkeer na haar geboorteplaas in die Roggeveld. Te midde van Bastos die chinchilla-slagter, Zacharias die obsessiewe valkenier, Krisjan die Simpatieke en Mirjam die dorpsbanshee, begin sy haar helingsproses . . . “Chinchilla is ʼn andersoortige teks met ʼn eie tematiek, ʼn eie ritme en ʼn eie taalidioom. Kortweg, dit is besonders.” – Henning Snyman
View full details