Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Dwaalstories

Dwaalstories

Regular price $10.96 USD
Regular price Sale price $10.96 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die bekoring van Eugène Marais se eenvoudige dwaalstories is tydloos. Daar kan geen leser wees wat nie betower word deur die eerste woorde van Krom Joggom Konterdans se “lied van die reën” nie: Eers oor die bergtop loer sy skelm, En haar oë is skaam; En sy lag saggies. En van ver af wink sy met die een hand. Marais was een van die eerste Afrikaanse skrywyers wat inheemse verhale in die oorspronklike Boesman-Afrikaanse dialek neergepen het. Sy vier “Dwaalstories” is die eerste keer in 1921 gepubliseer.
View full details