1
/
of
1
Human & Rousseau
Vleiswond
Vleiswond
Regular price
$15.35 USD
Regular price
Sale price
$15.35 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hierdie bundel is ’n boeiende, onverskrokke verkenning van gay-liefde. Daar word onder meer gefokus op die verhouding tussen die erotiese en die religieuse; seksualiteit word metafoor vir die oorgee van die liggaam as offer, maar terseldertyd as die ervaring wat ’n verlossing bewerkstellig. Vleiswond sê baie oor die menslike ervaring van liefdesontrou, die besef van tydelikheid en verganklikheid en die verhaal van liefde-in-doodloopstrate.
Share
