1
/
of
1
Human & Rousseau
Een nag en 'n bietjie
Een nag en 'n bietjie
Regular price
$14.62 USD
Regular price
Sale price
$14.62 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning tussen Middelburg en Groblersdal beroof en ontvoer. Wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef. Een nag en ’n bietjie is gebaseer op ware gebeure. Dit is ’n verhaal wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in Suid-Afrika. Dit is ’n hartverskeurende boek, en aangrypend. Maar tog laat dit jou jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land.
Share
