Skip to product information
1 of 1

Human & Rousseau

Harry Griesel 3: Die Spookmeesters

Harry Griesel 3: Die Spookmeesters

Regular price $12.43 USD
Regular price Sale price $12.43 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
'n Fortuinverteller trek oorkant die straat van Otto en tannie Sharon in en ewe skielik begin vreemde dinge in die buurt gebeur. Harry die Grieselgryper vind uit dat 'n gruwelgees die vrou se huis oorgeneem het! Dit is 'n baie gevaarlike soort spook en Grieselgrypers is hulpeloos teen hulle. Otto en Harry moet 'n spesiale eenheid van die SBI inroep: die spookmeesters. Maar dit lyk nie of die ouens hulle regtig wil help nie . . .
View full details