1
/
of
1
Human & Rousseau
Debora gaan huis toe
Debora gaan huis toe
Regular price
$12.99 USD
Regular price
$21.20 USD
Sale price
$12.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
In dié opvolg op Debora en seuns is die fokus weer die lief en leed van die Schlagerfeldts. Dis nou die 1960’s, en die hoofkarakter is Debora se kleindogter, ook ’n Debora. Dié 27-jarige dokter kom terug na die Oos-Vrystaat om by haar pa in sy praktyk aan te sluit. Maar dan ontmoet sy dr Tristan Murray en al haar voorgenome drome stort ineen. Sy volg haar neef na Londen om haar wonde te lek, en vind dat die pad van verlore liefde na geluk deur gevaar en hartseer lei.
Share
