1
/
of
1
NB Publishers,div of Media 24 Boeke Pty Ltd
Die vrou in die blou mantel
Die vrou in die blou mantel
Regular price
$13.89 USD
Regular price
Sale price
$13.89 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, "narcissist, psycho, real arsehole", is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas lê 'n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.
Share
