Handsome Prince Publishing

Die prinse en die skat

Die prinse en die skat

Regular price $22.99 USD
Regular price Sale price $22.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In die magiese koninkryk van Immergroen word die pragtige prinses Elena skielik deur ʼn ou vrou ontvoer. Die onoorwonne kampioen, Gallant, en die skugter boekwurm, Ernst, gaan op ʼn soektog om "die grootste skat in die land" te vind, sodat een van hulle die prinses kan red en met haar mag trou. Maar gou besef Ernst en Gallant dat "die grootste skat in die land" nie dít is wat hulle verwag het nie.
View full details