Die openbaring van die Openbaring van Johannes
Die openbaring van die Openbaring van Johannes
Die openbaring van die Openbaring van Johannes
Couldn't load pickup availability
In my jongste boek, die openbaring van die Openbaring van Johannes, benader ek die boek uit 'n ander hoek, een wat Israel as voorbeeld gebruik en wat dit vir ons as Christene beteken. Daar is soveel Antichristelike sienings wat die wêreld ingestuur word, en dit is tyd dat die Antichris ontbloot moet word.
Die grootste Antichris leerstelling is die oor die wegraping en word ook hier in hierdie boek en ook basies alle boeke en videos op ons webtuiste ontbloot aangesien dit hoevele mense deel maak van die afval wat in die laaste dae moet kom.
Groot asseblief, kom weg uit enige kerk waar hierdie dwaling geleer word indien u die ewige lewe wil verkry. 2Th 2:3-4 "Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is."
Share
