1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Breek vry (eBoek): 5 Maniere om struikelblokke te oorkom vir 'n buitengewone lewe
Breek vry (eBoek): 5 Maniere om struikelblokke te oorkom vir 'n buitengewone lewe
Regular price
$8.45 USD
Regular price
Sale price
$8.45 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Ons is nie geskape om gemiddelde en onbevredigende lewens te lei nie - God het ons geskep om ons stempel af te druk op ons generasie. In Breek vry!, die dinamiese en inspirerende nuwe boek deur die topverkoperskrywer Joel Osteen, bied hy praktiese stappe en bemoediging om ’n lewe te leef sonder struikelblokke. Die boek sal lesers help om los te breek sodat hul meer gelowig sal wees, hul produktiwiteit sal verhoog, hul verhoudings sal verbeter en hul drome sal verwesenlik. Osteen se opbouende boodskap fokus op die oorkoming van hindernisse deur: Te glo dat net die beste vir ons beskore is Die aanneming van ’n onstuitbare ‘breek vry’ houding Om plek te maak vir verhoging Om dapper gebede te bid Om God se plan te volg, ongeag ons omstandighede Breek vry! is propvol inspirasie en daag lesers uit om ’n nuwe perspektief aan te neem en hindernisse te oorkom wat hulle terughou om voluit te leef. Joel Osteen meen: ‘Wanneer jy ’n kopskuif maak en glo dat jy struikelblokke kan oorkom, sal God jou die krag gee om jou alledaagse bestaan in ’n buitengewone lewe te omskep, net soos wat Hy altyd vir jou in gedagte gehad het.’
Share
