Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die krag van regte oortuigings (eBoek): 7 Sleutels om vry te word van vrees, skuld en verslawing

Die krag van regte oortuigings (eBoek): 7 Sleutels om vry te word van vrees, skuld en verslawing

Regular price $7.95 USD
Regular price Sale price $7.95 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
As jy reg glo, sal jy reg leef! Wat ons glo is kragtig. As ons dus kan verander wat ons glo en die regte oortuigings ontwikkel, kan ons ons lewens verander. In Die krag van regte oortuigings bespreek Joseph Prince waarom so baie mense sukkel om hul gedrag en optrede te beheer. Hy is van mening dat hulle nie beheer oor hul emosies en gevoelens het nie, omdat hulle nie beheer oor hul gedagtes het nie. Met ander woorde, as jy verkeerd glo, sal jy worstel met giftige emosies, verkeerde gedagtes en vernietigende verslawing. Die goeie nuus is dat daar hoop is ... Die krag van regte oortuigings sal lesers help in hierdie soektog deur om sewe praktiese beginsels in hul lewens toe te pas:
View full details