Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Vier bloed-mane (eBoek): God se tekens in die hemel verander die geskiedenis

Vier bloed-mane (eBoek): God se tekens in die hemel verander die geskiedenis

Regular price $7.49 USD
Regular price $8.45 USD Sale price $7.49 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In Vier Bloed-mane ondersoek Pastor John Hagee die bonatuurlike verband tussen sekere hemelse gebeurtenisse en Bybelse profesie. Geïnspireer deur NASA-projeksies en opgetekende geskiedenis, onthul Hagee die direkte verband tussen die vier opkomende bloedmaan-verduisterings en wat dit vir Israel en die hele mensdom beteken. Net soos in Bybelse tye beheer God die son, maan en sterre om vir ons generasie ’n sein te stuur dat iets gaan gebeur. Die vraag is: Is ons op die uitkyk daarvoor en luister ons na sy boodskap? Die drie afdelings wat in die boek bespreek word, is: Die tekens in die Hemele Die ruggraat van profesie Die vier bloedmane Vier bloed-mane gee Bybelse bewyse dat God die son, maan en sterre gebruik om sy kinders te waarsku teen dinge wat in die toekoms gaan gebeur. Dit gee ook inligting oor die vier bloedmane wat in April 2014 tydens die Pasga, in September 2014 tydens die Fees van Tabernakels en op dieselfde tye in 2015 sal verskyn.
View full details