Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Een God, een plan, een lewe (eBoek): 366 dagstukkies

Een God, een plan, een lewe (eBoek): 366 dagstukkies

Regular price $7.95 USD
Regular price Sale price $7.95 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die lewe is moeilik en jongmense vandag het leiding nodig, asook die versekering dat God altyd by hulle is – deur alles en ten spyte van alles. In Een God, een plan, een lewe bied topverkoperskrywer Max Lucado aan jong volwassenes ’n toeganklike manier om tyd saam met God deur te bring. Hierdie daaglikse oordenkings spreek verskeie moeilike kwessies aan soos geloof en gehoorsaamheid, maar bied ook wysheid oor onderwerpe soos reinheid, alkohol- of dwelmmisbruik en selfbeeld. Elke dagstukkie bevat: ’n Kort oordenking ’n Meegaande Bybelvers ’n Praktiese toepasssing wat die leser sal inspireer en uitdaag om God se plan vir hul lewe te vertrou Een God, een plan, een lewe sal jong volwassenes in staat stel om deur die lewe se afleidings te breek en hulle aanmoedig tot daaglikse stiltetyd en ’n persoonlike verhouding met God.
View full details