Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Voor amen (eBoek): Die krag van 'n eenvoudige gebed

Voor amen (eBoek): Die krag van 'n eenvoudige gebed

Regular price $6.45 USD
Regular price Sale price $6.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Ons almal bid ... so nou en dan. Ons bid vir wysheid, om gefokus te bly of net kop bo water te hou. Wanneer die gewas kwaadaardig is. Wanneer jou geld opraak voor die maand om is. Wanneer jou huwelik uitmekaarval. Dan bid ons. Maar sal jy nie daarvan hou om meer te bid nie? Beter? Meer kragtig? Met meer vurigheid, geloof en ywer? ‘Gebed, vir die meeste van ons, kan nie gedefinieer word as ’n maandlange vakansie nie, of selfs net ’n uur se meditasie nie,’ skryf Lucado. ‘Gebed is ’n gesprek met God, tussen afsprake, terwyl jy in die gang af stap na jou volgende klas toe, of terwyl jy met ’n kliënt praat.’ Voor amen, deur Max Lucado, is geskryf vir elkeen wat meer, beter en kragtiger wil bid. Hy erken sy eie tekortkominge op hierdie gebied, en noem homself ’n ‘herstellende gebedslamsak’ en gee spesifieke riglyne oor hoe mense ’n hartkonneksie met God kan ontwikkel deur gebed.
View full details