Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Hoor God se stem (eBoek): 366 Dagstukkies vir geestelike groei

Hoor God se stem (eBoek): 366 Dagstukkies vir geestelike groei

Regular price $8.45 USD
Regular price Sale price $8.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Na aanleiding van die sukses van haar debuut dagstukkieboek, Seisoene van die hart, bied Elize Parker weereens treffende dagstukkies in haar nuutste boek, Hoor God se stem. Die boek bied inspirasie en motivering vir ’n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei ’n Toepaslike Skrifgedeelte met elke dagstukkie Aanmoediging vir positiewe denke Gepaste, daaglikse gebede Vertroosting, bemoediging en veel meer Elke maand word die klem gelê op ’n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saam¬gestel rondom maandelikse temas, waaronder ‘Goedheid’ en ‘Wysheid’. Hoor God se stem is ’n pragtige hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net ’n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk – dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook ’n spesiale geskenk vir enige¬en wat hul verhouding met God wil verdiep.
View full details