Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Ek kan, ek sal (eBoek): 8 Onteenseglike eienskappe van 'n wenner

Ek kan, ek sal (eBoek): 8 Onteenseglike eienskappe van 'n wenner

Regular price $8.45 USD
Regular price Sale price $8.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In Ek kan, ek sal fokus Joel Osteen op die agt onweerlegbare karaktertrekke en eienskappe van hoogs suksesvolle mense. Hierdie persoonlike kwaliteite is getoets oor tyd en alle tipes omstandighede. Hierdie praktiese lewensbeginsels is die wegwyser van vele kampioene: Skep ’n duidelike visie – waag dit om groot drome te droom; Hardloop jou eie wedloop – Fokus op jou unieke pad en doelwitte; Dink positief – Beheer jou gedagtes en gesindhede; Verwag dat goeie dinge sal gebeur – wees groot geleenthede te wagte; Wees passievol – Steek die vuur binne jou aan en benader die lewe met entoesiasme; Verbind tot uitmuntenheid – doen jou beste en handhaaf hoë standaarde; Hou aan groei – werk aan jou swakhede en hou aan verbeter; Dien ander – Maak ’n belegging van jouself in ander. Deur hierdie beginsels prakties toe te pas, sal dit jou help om ’n kampioen te word in wat ook al jy aanpak.
View full details