Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Unlocking the Puzzle of the Bible: Discover the Big Picture of the Old and New Testament (PagePerfect NOOK Book)

Unlocking the Puzzle of the Bible: Discover the Big Picture of the Old and New Testament (PagePerfect NOOK Book)

Regular price $9.95 USD
Regular price Sale price $9.95 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Met bladsye vol name soos Melgisedek, Mefiboset en Meselemja, honderde stories – sommige aangrypend, ander snaaks en nog ander wat selfs grusaam is, soms moeilike teologie en vreemde visioene is dit verstaanbaar dat die Bybel ‘ mens verward en oorweldig kan laat voel. Hoe pas alles nou eintlik inmekaar? Stel jou egter voor dat die Bybel ’n groot legkaart is. Dit is baie makliker om uit te werk hoe om die stukkies in mekaar te laat pas as jy die prentjie op die boks voor jou het en die hoeke en stukkies met reguit kante as gids. Dit gee aan jou as’t ware die sleutel om die geheim van die legkaart te ontsluit. Ontsluit die legkaart van die Bybel is so ’n sleutel – dit voorsien die leser van ’n geheelbeeld, en deel die Ou en Nuwe Testament op in sinvolle tydvakke wat help om ’n spesifieke Bybelgedeelte in kronologiese konteks te plaas en te verstaan hoe die verskillende dele van die Bybel inmekaarpas. Ontsluit die legkaart van die Bybel is geskik vir mense met min of geen kennis van die Bybel nie, sowel as pastors en ander kerkleiers wat aan ander die boodskap van die Woord wil oordra.
View full details