1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Nooit weer nie (eBoek): Hoe om tien slaggate in die lewe te vermy
Nooit weer nie (eBoek): Hoe om tien slaggate in die lewe te vermy
Regular price
$8.45 USD
Regular price
Sale price
$8.45 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
In hierdie lewensveranderende boek leer jy 10 paaie na sukses wat jou sal help om jou foute om te draai en plek te maak vir sukses – fisiek, persoonlik en geestelik. Almal van ons maak foute, grotes en kleintjies. Partykeer neem ons foute ons op die verkeerde pad en stuur ons in die rigting van afbrekende lewenspatrone, en partykeer leer ons die les en maak nooit weer dieselfde foute nie. Maar hoe? Hoe herken ons ons afbrekende patrone, maak nuwe keuses en voer dit deur? In Nooit weer nie deel dr. Henry Cloud tien paaie na sukses – en sodra ons eenkeer op hierdie paaie geloop het, draai ons nooit weer om nie. Sy beproefde metode – gebaseer op genade en nie skuldgevoelens nie – skets vir ons tien algemene lewenspatrone wat ons sukses saboteer en gee duidelike, konkrete stappe wat jy kan neem om dit te oorkom. Jy sal sien hoe jou verhoudings floreer, jou persoonlike lewe verbeter en jou geloof versterk word. Dr. Cloud se kragtige boodskap gee jou nuwe insigte – en sodra jy dit begin toepas, sal jy begin beweeg in die rigting waar jy graag wil wees. Met ’n wenkombinasie van ewige beginsels, geestelike wysheid en moderne, wetenskaplike inligting, sal Nooit weer nie jou hart op die regte plek met jouself en met God plaas.
Share
