Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Verwag 'n wonderwerk!: Hoop vir vandag bring oplossings vir môre

Verwag 'n wonderwerk!: Hoop vir vandag bring oplossings vir môre

Regular price $8.45 USD
Regular price Sale price $8.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Topverkoperskrywer, Joyce Meyer, leer lesers hoe om hulle lewens te verander deur weer in die krag van hoop te glo. Hoop is een van die grootste kragte in die heelal – die gelukkige en seker afwagting dat iets goed gaan gebeur. Ongeag van waar jy jou in die lewe bevind, is dit onmoontlik om suksesvol te wees en voluit te leef sonder hoop. In Verwag ’n wonderwerk! help Joyce lesers om ’n blywende bron van hoop te ontdek wat geskoei is op hulle geloof in God. Hoop is net so sterk soos die bron waaruit dit gehaal word. Hierdie boek sal lesers help om nie hulle vertroue in onbetroubare dinge te plaas nie, en om hulle hoop in die onwankelbare God te plaas vir onbeperkte vreugde en moontlikhede in hulle lewens. Soos wat Joyce verduidelik: ‘Sonder hoop in God is daar nie veel wat jy kan doen nie, maar met hoop in God, is daar nie veel wat jy NIE kan doen nie.’

View full details