Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Wandel met God (eBoek): Hoe om vrede, blydskap en sekuriteit te ervaar ten spyte van teenspoed en frustrasie

Wandel met God (eBoek): Hoe om vrede, blydskap en sekuriteit te ervaar ten spyte van teenspoed en frustrasie

Regular price $4.95 USD
Regular price Sale price $4.95 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In haar warm, persoonlike styl, wys Joyce Meyer ons hoe om die gehalte van ons lewens te verbeter. Sy begin met een van die basiese waarhede wat alle gelowiges – jonk en ervare – moet onthou: God het jou lief en wil net die beste vir jou hê. Elke dagstukkie bevat ʼn spesiaal uitgesoekte Bybelvers en praktiese toepassing. Onderwerpe sluit in: Maak jou drome werklikheid, Verstaan jou emosies, Die prys van vrede, Selfvertroue en vasberadenheid, en Vier die lewe. Hierdie kort, klassieke dagstukkies sal jou siel verkwik, hernude lewenskrag gee, jou bemoedig en wys hoe om vrede en blydskap te ervaar te midde van struikelblokke en frustrasies.
View full details