Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Genade-revolusie (eBoek): Vyf sleutels om struikelblokke te oorkom en in oorwinning te leef

Genade-revolusie (eBoek): Vyf sleutels om struikelblokke te oorkom en in oorwinning te leef

Regular price $8.95 USD
Regular price Sale price $8.95 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Styg uit en leef bo nederlae en ervaar blywende deurbrake op elke terrein van die lewe. Dít is die tema van die New York Times-topverkoperskrywer Joseph Prince se splinternuwe boek, Genade-revolusie. Genade-revolusie handel oor die plofbare, onderstebo transformasie wat plaasvind in die mens se diepste wese wanneer hy of sy Jesus persoonlik ontmoet. Prince verskaf vyf praktiese, dog kragtige sleutels om die leser te help om vanuit hierdie nuwe perspektief te lewe. Indien jy hierdie sleutels reg verstaan en deel maak van jou hart, sal dit uiters doeltreffende beginsels word om suksesvol te leef.
View full details