Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Keuses wat jou lewe kan vernuwe (eBoek): Liefde, vergifnis, nederigheid

Keuses wat jou lewe kan vernuwe (eBoek): Liefde, vergifnis, nederigheid

Regular price $4.95 USD
Regular price Sale price $4.95 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Rick Warren sê dat die algemeenste vraag wat mense hom in sy eerste jare as pastor gevra het, die volgende was: ‘Waarom kan ek nie verander nie?’ Mense smag om te verander, maar is vasgevang in hul eie gedragspatrone. In Keuses wat jou lewe kan verander vernuwe gee Rick Warren praktiese riglyne vir spesifieke veranderings, en wys jou waar jy die krag kan vind om daardie veranderinge te bewerkstellig. Onderwerpe sluit in: Die keuse om meer liefdevol te wees Kweek geduld ’n Vreedsame lewe in ’n onrustige wêreld en Ander keuses wat jou lewe sal verander Namate jy die waarheid van God se Woord saam in die krag van sy Gees toepas, sal jou lewe verander en sal jy bevry word om in ooreenstemming met God se wonderlike doel vir jou te lewe.
View full details