Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Antwoorde op moeilike lewensvrae (eBoek): Liefde, vergifnis, nederigheid

Antwoorde op moeilike lewensvrae (eBoek): Liefde, vergifnis, nederigheid

Regular price $4.95 USD
Regular price Sale price $4.95 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die Bybel bied antwoorde tot die lewe se moeilikste vrae en gee praktiese wysheid wat ’n verskil in jou lewe sal maak indien jy dit sou toepas. Antwoorde op moeilike lewensvrae is geskryf om jou hiermee te help. Rick Warren wys jou hoe om God se waarheid op jou persoonlike lewe, jou familieverhoudings en jou werk toe te pas. Dit is nie moeilike teologiese breingimnastiek nie, maar werkersklaswysheid vir enige gelowige – fabriekswerkers, professionele mense, tuisteskeppers, studente en sakemanne. Onderwerpe sluit in: Hoe kan ek spanning bestuur? Hoe kan ek gemoedsrus hê? Hoe kan ek ooit verander? Hoe kan ek eensaamheid oorkom? Hoekom gebeur dit met my? en Ander kwelvrae waarop mense antwoorde soek. Antwoorde op moeilike lewensvrae sal jou help hoe om stres te hanteer, depressie te oorwin, terug te bons ná ’n mislukking en vrede in jou gemoed te ervaar.
View full details