Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Gebed 101 (eBook): Praktiese gebedsriglyne vir sinvolle gebedstye

Gebed 101 (eBook): Praktiese gebedsriglyne vir sinvolle gebedstye

Regular price $3.95 USD
Regular price Sale price $3.95 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Waarom bid mense nie? Ná baie boeke wat Bennie Mostert oor gebed gelees het, seminare wat hy aangebied het en ’n aantal boeke wat hy oor hierdie onderwerp geskryf het, het hy tot die gevolgtrekking gekom dat mense graag wil bid, maar nie weet wát om te bid nie en voel hulle weet nie hóé om te bid nie. Die manier waarop mense bid, verskil van persoon tot persoon en elkeen van ons moet dit doen soos dit vir ons die beste werk. Die doel van hierdie gebedsgids is om mense te leer wát om te bid en hóé om te bid. Sinvolle gebed word nie gemeet in terme van hoe lank jy bid nie. Dit is bloot ’n riglyn of metode hierdie om jou te help om sinvol te begin bid. Hierdie praktiese gids sal jou help om jou gebedstye sinvol te maak.
View full details