1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Dit is volbring (eBoek): Ontdek hoe jy ingesluit is by dit wat Jesus reeds gedoen het
Dit is volbring (eBoek): Ontdek hoe jy ingesluit is by dit wat Jesus reeds gedoen het
Regular price
$7.99 USD
Regular price
$8.95 USD
Sale price
$7.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
‘Dit is volbring’ ontsluit die boodskap van die oorwinning wat Christus vir die mensdom bewerkstellig het in een onbeskryflike oomblik van triomf aan die kruis. Jesus Christus het ’n prys – wat meer as genoeg was – betaal om die mensdom te herposisioneer na ’n lewe volgens die oorspronklike plan wat God vir die mens ontwerp het. Hy het ons onskuld losgekoop en die volle glorie wat ons in Adam verloor het, weer herstel. Die evangelie kommunikeer Jesus Christus se begeerte om die mens as ’n trofee van sy genade te vertoon. Maar tog lewe baie goeie Christen-mense op so ’n manier wat die oortuiging dat ons vir ons eie verlossing verantwoordelik is, versterk. Die mens – in sy gevalle toestand – gaan dit nooit op sy eie regkry nie. Prestasiegebaseerde, onopregte, ongenadige Christenskap is uitmergelend. Ons opdrag was nog nooit wat ons vir God kan doen nie, maar wat God vir ons gedoen het. Dit is waarlik volbring. Indien jy, as volger van Christus, moeg daarvan is om goed te doen, om te bekommer oor die ewigheid en oor hoe om Christus se liefde te verdien, is hierdie boek baie bevrydend. Wanneer jy ontdek dat jy nie ’n nagedagte in God se gedagtes is, verander dit jou siening van jouself en dit plaas jou in ’n nuwe plek waar jy kan floreer in jou daaglikse handel en wandel. ‘Dit is volbring’ ontsluit die boodskap van die oorwinning wat Christus vir die mensdom bewerkstellig het in een onbeskryflike oomblik van triomf aan die kruis. Jesus Christus het ’n prys – wat meer as genoeg was – betaal om die mensdom te herposisioneer na ’n lewe volgens die oorspronklike plan wat God vir die mens ontwerp het. Hy het ons onskuld losgekoop en die volle glorie wat ons in Adam verloor het, weer herstel. Die evangelie kommunikeer Jesus Christus se begeerte om die mens as ’n trofee van sy genade te vertoon. Maar tog lewe baie goeie Christen-mense op so ’n manier wat die oortuiging dat ons vir ons eie verlossing verantwoordelik is, versterk. Die mens – in sy gevalle toestand – gaan dit nooit op sy eie regkry nie. Prestasiegebaseerde, onopregte, ongenadige Christenskap is uitmergelend. Ons opdrag was nog nooit wat ons vir God kan doen nie, maar wat God vir ons gedoen het. Dit is waarlik volbring. Indien jy, as volger van Christus, moeg daarvan is om goed te doen, om te bekommer oor die ewigheid en oor hoe om Christus se liefde te verdien, is hierdie boek baie bevrydend. Wanneer jy ontdek dat jy nie ’n nagedagte in God se gedagtes is, verander dit jou siening van jouself en dit plaas jou in ’n nuwe plek waar jy kan floreer in jou daaglikse handel en wandel.
Share
