Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Vergewe en leef (eBoek): Hoe om te vergewe wat jy nie kan vergeet nie

Vergewe en leef (eBoek): Hoe om te vergewe wat jy nie kan vergeet nie

Regular price $8.45 USD
Regular price Sale price $8.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Ons weet dat ons veronderstel is om te vergewe, maar ons kan nie vergeet nie. En dit is hierdie sielestryd wat keer dat ons harte genees word – en dit veroorsaak dat die gaping tussen ons pyn en die vrede waarna ons smag, lyk of dit onoorkomelik is. Wanneer ons dink aan vergifnis, verwar ons maklik God se liefde met ons eie. Dit verwar ons en maak ons gefrustreerd omdat ons nie duidelik verstaan wat God regtig van ons verwag nie. Wanneer jy deur Vergewe en leef werk, sal jy duidelik begin sien wat God bedoel wanneer Hy sê jy moet ‘vergewe’. En dit is heel waarskynlik nie wat jy dink nie. Wanneer die waarheid aan jou openbaar word, wanneer die leuens ontbloot word, word jy vrygemaak van die las van vergifnis. Jy sal ontdek dat jy slegs jou hoop opgee vir ’n ander verlede ... wanneer jy besef dat die onreg nooit reggemaak kan word nie, maar dat dit vergewe kan word.
View full details