Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Staan sterk in n wankelende wereld (eBook)

Staan sterk in n wankelende wereld (eBook)

Regular price $9.45 USD
Regular price Sale price $9.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op ’n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Is jy kort van draad, angstig, bang en voel jy pal skuldig omdat jy worstel om ál meer en meer vir jou werk—en ander mense—te gee, dikwels ten koste van jou gesinslewe? Voel jy of jy min hoop het vir die toekoms? STAAN STERK IN N WANKELENDE WERELD is ’n praktiese boek vol onmiddelllike inspirasie wat jou sal help om bo al jou omstandighede uit te styg en alles te word wat jy geskep is om te wees. Die insigte wat jy op hierdie blaaie vind, sal jou aanmoedig om jou lewe, jou besigheid en jou toekoms te verander. Die teks is gebore uit lewenservaring en is nie bloot teorie nie.
View full details