1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Waarvoor wag jy dan? (eBook): Ontdek God se perfekte plan vir jou lewe
Waarvoor wag jy dan? (eBook): Ontdek God se perfekte plan vir jou lewe
Regular price
$8.45 USD
Regular price
Sale price
$8.45 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Sou jy bereid wees om jou ou leefwyse te verander en om jouself die geleentheid te gee om jou beste lewe te leef vir die res van jou lewe? Verbeel jou ’n lewe vol van oorborrelende vreugde . . . vars hoop wat daagliks aan jou opgedien word – soos warm brood; vryheid van alewige vrees; vervullende verhoudings; om selfvertroue uit te straal; en om te lewe met die verwagting van gestruktureerde sukses. Hierdie waarheid is vervat in WAARVOOR WAG JY DAN? Die resultate hoef nie langer vasgevang te wees in jou gedagtes of op jou wenslysie nie. Die uitkomste kan in jou lewe ervaar word – prakties, konsekwent en kragtig en doeltreffend. Nou waarvoor wag jy dan? Dit is NOU jou tyd om op te staan!
Share
