Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

90 minute in die hemel (eBoek): n Ware verhaal van dood en lewe

90 minute in die hemel (eBoek): n Ware verhaal van dood en lewe

Regular price $6.99 USD
Regular price Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Terwyl hy een oggend ná ’n konferensie huis toe ry, sterf dominee Don Piper in ’n motorongeluk nadat hy teen ’n vragmotor bots wat in sy baan ingery het. Vir die volgende 90 minute ervaar Don die wonder van die hemel waar hy die mense ontmoet wat sy geestelike lewe beïnvloed het. Hy hoor pragtige musiek en voel die wonderlikste vrede aan. Op aarde word ’n leraar, wat ook die konferensie bygewoon het en verby die ongelukstoneel ry, deur God gedring om vir Don te bid, hoewel hy weet dat Don dood is. Op wonderbaarlike wyse keer Don terug uit die dood en word die saligheid wat hy in die hemel ervaar het, vervang met die ongelooflike lang en pynvolle pad na herstel. 90 MINUTE IN DIE HEMEL is ’n wonderlik inspirerende ware verhaal wat mense wêreldwyd ’n kykie gee op die onnoembare hemelse saligheid.
View full details