Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die beste ding since popcorn (eBoek): Van 'n raw-deal na 'n God-deal

Die beste ding since popcorn (eBoek): Van 'n raw-deal na 'n God-deal

Regular price $5.99 USD
Regular price Sale price $5.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
’n Donker wêreld van dwelms, ’n lewe in die strate, dwelmsindikate en die tronk ... Dit is ’n lewe wat maar alte bekend is aan Rocher. Die lewe het hom mishandel. Hy moes staande bly deur sy ouers se egskeiding, vyf stiefpa’s en seksuele molestering. Rocher het homself oortuig dwelms is sy enigste troos, sy enigste liefde. Tog is DIE BESTE DING SINCE POPCORN ’n verhaal van hoop, oorwinning en verlossing. Deur Jesus se bloed en God se onbeperkte genade en liefde word Rocher bevry van sy verslawing, maar eers nadat hy die diepste duisternis oorleef het: Pollsmoor-gevangenis.
Maretha Maartens verseker dat DIE BESTE DING SINCE POPCORN geen leser onaangeraak sal laat nie. Dit raak jou hart, jou siel, jou hele wese. Dit maak ons opnuut bewus daarvan dat menslike pogings – hoe goed ook al bedoel – niks beteken sonder God se krag nie.
View full details