Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Alle paaie lei na Jesus (eBoek): Hoe die groot temas van die Bybel op Jesus uitloop

Alle paaie lei na Jesus (eBoek): Hoe die groot temas van die Bybel op Jesus uitloop

Regular price $7.99 USD
Regular price Sale price $7.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Is die Bybel regtig so ’n deurmekaar boek? ALLE PAAIE LEI NA JESUS deur bekende skrywer Adrio König wil aan lesers wys hoe daar merkwaardige lyne in die Bybel loop, dat temas sinvol ontwikkel word oor ’n tydperk van eeue.
Volgens König is een van die merkwaardigste kenmerke van Jesus se lewe dat omtrent die hele Ou Testament op een of ander manier in Hom vervul word. Met afdelings soos “Heil – Saligheid”, “Die wet”, “Skepping”, “Die verhouding Ou Testament” – “Nuwe Testament” en “Die benamings van God” delf König dieper in die samehang van die Bybel en temas oor Jesus.
ALLE PAAIE LEI NA JESUS sal vir lesers opnuut die hoekstene van die Christelike geloof bevestig. Dit sal vandag se Christene help om iets te ervaar van die oorweldigende grootheid van Jesus.
View full details