1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Om vry te wees (eBoek)
Om vry te wees (eBoek)
Regular price
$8.99 USD
Regular price
Sale price
$8.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Wanneer Kari Baxter Jacobs ontdek dat haar man, Tim, ’n gerespekteerde professor in joernalistiek, ’n buite-egtelike verhouding het met een van sy studente en ’n egskeiding wil hê, is sy woedend, seergemaak en verward. Sy keer terug na haar ouerhuis om dinge uit te sorteer. Daar besluit sy dat sy haar man steeds sal liefhê en getrou sal bly aan haar huwelik, ongeag wat dit van haar vra. Maar wanneer ’n ou liefde opdaag, raak sy net nog meer verward.
OM VRY TE WEES is die eerste boek in die VERNUWING-reeks wat Karen Kingsbury saam met Gary Smalley geskryf het. Hierdie boeke wys hoe God skynbaar hooplose verhoudings kan red en illustreer ook ’n kernboodskap: Liefde is ’n keuse.

Share