1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Liefde en respek (eBoek): Die liefde wat sy so graag wil he. Die respek wat hy so nodig het.
Liefde en respek (eBoek): Die liefde wat sy so graag wil he. Die respek wat hy so nodig het.
Regular price
$12.99 USD
Regular price
Sale price
$12.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die geheim van suksesvolle kommunikasie tussen eggenote lê hierin: onvoorwaardelike respek vir hom is net so belangrik as onvoorwaardelike liefde vir haar. Dis ’n huweliksgeheim wat elke paartjie begeer, maar wat net enkeles ooit vind. In LIEFDE EN RESPEK gee dr. Emerson Eggerichs baanbrekersriglyne wat paartjies sal help om ’n nuwe begin te maak. Die revolusionêre boodskap is vir almal: dié wat gelukkig getroud is, eensaam is of wat ’n huwelikskrisis beleef. Dit is vir verloofde paartjies, slagoffers van buite-egtelike verhoudings en huweliksberaders wat inligting soek wat ’n huwelik kan red. Met die gebruik van hierdie baanbrekerstegnieke in LIEFDE EN RESPEK kan paartjies nuwe vlakke van intimiteit beleef.
Share
