Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die Groot Geloofskommentaar (eBoek): Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Handelinge

Die Groot Geloofskommentaar (eBoek): Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Handelinge

Regular price $20.99 USD
Regular price Sale price $20.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Bybelkommentare is lankal nie meer net vir predikante nie! Gewone gelowiges wat voel hulle Bybellees het in ’n groef beland, sal juig oor DIE GROOT GELOOFSKOMMENTAAR van Adrio König.
Hierdie kommentaar is anders in dié sin dat dit groot geloofsake as geheel in elke Evangelie en Handelinge behandel. Adrio König ondersoek ’n wye verskeidenheid geloofstemas soos dit in dié Bybelboeke voorkom.
Lesers sal onder andere lees oor:
• Die gesamentlike boodskap van die Evangelies
• Ooreenkomste tussen die Evangelies
• Vervulling van profesieë
• Die doderyk en die hel
• Die verhouding tussen Jesus en die Vader
• Die mens as beeld van God
• Die lyding van Jesus
• Die doop
• Die Septuagint
• Hemel, hemelvaart en wêreldbeeld
DIE GROOT GELOOFSKOMMENTAAR ondersoek geloofsinligting op elke groot geloofstema. Hierdie kommentaar is vir elke gelowige wat die Evangelies en Handelinge met insig wil lees.
View full details