1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Soul Surfer - op golwe van geloof (eBoek): Die ware verhaal van geloof wat alles oorwin
Soul Surfer - op golwe van geloof (eBoek): Die ware verhaal van geloof wat alles oorwin
Regular price
$9.99 USD
Regular price
Sale price
$9.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Toe Bethany Hamilton deur ’n haai aangeval is, het sy gereageer met die kalmte van ’n tienermeisie met God aan haar kant. “Wanneer kan ek weer gaan surf?” was die eerste vraag wat sy gevra het ná haar nood-operasie. SOUL SURFER – OP GOLWE VAN GELOOF is die ware verhaal van dié jong meisie se geestelike standvastigheid en geloof wat alles oorwin. Sy het ’n slegte ervaring omskep in ’n geleentheid om haar geloof en siel met die wêreld te deel. As surfer wys Bethany se deursettingsvermoë dat die siel ook in surfing belangriker is as die liggaam. Sy deel kleurfoto’s uit haar persoonlike album en skryf ook oor die geskiedenis van surfing. SOUL SURFER – OP GOLWE VAN GELOOF is die inspirasie agter die gewilde fliek Soul Surfer en bevat ’n fliekjoernaal van Bethany se ervaring van die verfilming en spesiale onderhoude met akteurs en die regisseur van die fliek.
Share
