Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die uitspraak (eBoek)

Die uitspraak (eBoek)

Regular price $8.99 USD
Regular price Sale price $8.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Rose Kauffman is verloof aan Silas Good, ’n jong, gewilde Amish-man, maar hoekom hunker haar hart steeds na Nick Franco, die biskop se gewese aangenome seun? Nick het die Amish-gemeenskap onder ’n wolk van suspisie verlaat ná die dood van die biskop se biologiese seun. Sal Rose met Silas trou ten spyte van haar worsteling met haar romantiese gevoelens vir Nick?
Hen, Rose se ouer suster, het teruggekeer na hul ouers se plaas met haar dogtertjie. Hen en haar Engelse man, Brandon, het saam besluit om uitmekaar te gaan, maar nou wil Brandon regstappe doen om toesig oor hul dogtertjie te kry as Hen nie teruggaan na hom toe nie. Gaan die regter in Brandon se guns besleg? Is daar enigsins ’n manier dat Hen weer tussen haar mense kan wees sonder om vir altyd haar huwelik prys te gee?
DIE UITSPRAAK, die tweede boek in DIE ROSE-trilogie, is ’n verhaal van opoffering en liefde.
View full details