Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek): Hoe om: jouself te aanvaar, jou selfvertroue 'n hupstoot te gee, jou lewe te verander in 5 dae

n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek): Hoe om: jouself te aanvaar, jou selfvertroue 'n hupstoot te gee, jou lewe te verander in 5 dae

Regular price $8.99 USD
Regular price Sale price $8.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Lewensveranderende besluite is meestal die moeilikste om deur te voer. Dr. Kevin Leman maak hierdie taak makliker met sy praktiese benadering, professionele opleiding as sielkundige en skerp humorsin. In ’N NUWE JY TEEN VRYDAG gee dr. Kevin Leman die volgende 5 dag-aksieplan wat jou sal help om jouself, jou sterk en swak punte en jou moontlikhede te verstaan: • Maandag bespreek hy temperamente. • Dinsdag gaan oor geboorte-orde. • Woensdag fokus hy op die leuens wat ons vir onsself vertel en hoe om dit te oorkom. • Donderdag kyk dr. Leman kortliks na die Vyf tale van die liefde soos bekendgestel deur dr. Gary Chapman. • Vrydag wys dr. Leman hoe ’n mens as’t ware jou eie berader kan wees. Elke hoofstuk sluit af met ’n paar doelwitte en wenke hoe om dit te bereik. ’N NUWE JY TEEN VRYDAG sal jou help om die waarheid oor jouself te ontdek, jou meer selfvertroue gee, en jou lewe verander sodat jy fokus op wie jy graag wil wees – in net 5 dae!
View full details