1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
n Lied van vreugde (eBoek): Inspirerende gedagtes vir 'n vreugdevolle lewe
n Lied van vreugde (eBoek): Inspirerende gedagtes vir 'n vreugdevolle lewe
Regular price
$6.99 USD
Regular price
$7.99 USD
Sale price
$6.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Ten spyte van ons daaglikse struikelblokke bly die lewe steeds ’n vreugde! Nina Smit fokus in ’N LIED VAN VREUGDE in 52 dele op die verskillende fasette van vreugde. Sy moedig jou aan om vir jou ’n droom te kry, sy lei jou na blywende blydskap en sy wys vir jou die pluspunte van gehoorsaamheid. Vroue van alle ouderdomme sal aanklank vind by hierdie boek. Elke gedeelte het ’n kernaanhaling, gebed en iets om oor na te dink. Daar is ook vrae met plek waar jy antwoorde en voornemens kan neerskryf. ’N LIED VAN VREUGDE sal jou help om waarlik elke dag vreugde te lééf.
Share
