Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

Die geheim (eBoek)

Die geheim (eBoek)

Regular price $7.99 USD
Regular price Sale price $7.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Grace Byler se Amish-huishouding lyk heeltemal normaal, maar eintlik krioel dit van geheime … Ná ’n werkgeselligheid waar Grace se ma met ’n vrou praat wat sy nog nooit voorheen gesien het nie, is sy skielik anders. Sy huil snags en gaan loop in die middel van die nag buite rond. Dan sien Grace hoe haar ma een nag in ’n vreemde motor klim en verdwyn. Skielik verander die rustige lewe wat Grace geken het, onherroeplik. Dit maak dat sy die waarheid van alles wat sy al ooit van die liefde, familie en verbintenis geleer het, betwyfel. DIE GEHEIM is die eerste boek in die boeiende en dramatiese SEISOENE VAN GENADE-reeks.
View full details