1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
20 dinge waarmee seuns struggle / 20 dinge wat my seun moet onthou (PagePerfect NOOK Book): Dinge wat seuns vir hulle pa wil se - maar nie kan se nie / Dinge wat pa's vir hulle seuns wil se ... maar nie weet hoe nie
20 dinge waarmee seuns struggle / 20 dinge wat my seun moet onthou (PagePerfect NOOK Book): Dinge wat seuns vir hulle pa wil se - maar nie kan se nie / Dinge wat pa's vir hulle seuns wil se ... maar nie weet hoe nie
Regular price
$5.99 USD
Regular price
Sale price
$5.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Mans maak so moeilik hulle harte vir mekaar oop. En dit des te meer wanneer die onderwerp nie altyd lekker is nie, of ʼn mens ongemaklik kan maak. Weens sy betrokkenheid by die jeug weet Johan Smith wat die dinge is waarmee jongmense stoei, en as pa weet hy hoe moeilik dit is om jou hart oop te maak teenoor jou kinders en die wysheid te deel wat jy op die harde manier moes leer – sónder om te preek. Met 20 DINGE WAARMEE SEUNS STRUGGLE / 20 DINGE WAT MY SEUN MOET ONTHOU gee Johan pa’s en seuns dus die beste van twee wêrelde: ʼn 2-in-1-boekie met 20 briewe vanuit seuns se perspektief oor die dinge waaroor hulle dink, maar ongemaklik voel om oor te praat, en 20 briewe vanuit ʼn pa se perspektief oor dinge wat hy graag met sy seun wil deel. Onderwerpe sluit in seks, Christenskap, vroue, vriendskap ... eintlik enigiets wat swaar op ʼn man se hart lê.
Share
