Skip to product information
1 of 1

Christian Art Distributors Pty Ltd

n Tyd vir vasberadenheid (eBoek): Respek begin by die huis

n Tyd vir vasberadenheid (eBoek): Respek begin by die huis

Regular price $6.99 USD
Regular price $7.99 USD Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Die een kenmerk wat die meeste geweldsmisdadigers en bendelede gemeen het, is dat hulle in huise grootgeword het waar daar nie ’n sterk, manlike rolmodel was nie. ’N TYD VIR VASBERADENHEID deur Randy Alcorn is die inspirerende verhaal van elkedagse helde – polisiebeamptes Adam Mitchell, Nathan Hayes, Shane Fuller en David Thomson – verbonde aan die Dougherty-distrik se Sheriff-departement. Sterk manne wat daagliks met bendelede en geweldsmisdadigers te doen kry, maar tuis die moeilikste werk op aarde doen – pa-wees. Wanneer ’n tragedie hulle tref, begin hierdie mans worstel met hul hoop, hul vrese, hul geloof en hul vaderskap. Kan ’n nuutgevonde dringendheid hierdie pa’s help om nader aan God te kom en ook nader aan hulle kinders? ’N TYD VIR VASBERADENHEID is ’n boek wat ’n langdurige impak op gesinne sal hê.

View full details