1
/
of
1
Christian Art Distributors Pty Ltd
Vreugde-vrou (eBoek): Inspirasie vir vroue wat betekenisvol wil leef
Vreugde-vrou (eBoek): Inspirasie vir vroue wat betekenisvol wil leef
Regular price
$5.99 USD
Regular price
Sale price
$5.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hoe is dit moontlik om vrou, ma, dogter, versorger, beroepsvrou én ’n vrou na God se hart te wees? Hoe leef jy binne God se plan vir jou lewe terwyl jy terselfdertyd probeer om ’n supervrou in die wêreld se oë en standaarde te wees? Moenie moed verloor nie! As vrou is jy in God tot baie meer in staat as wat jy dink. Stephan Joubert en Johan Smith daag jou met VREUGDE-VROU uit om jou vrouwees te vier en uit jou gemaksone te beweeg. Temas in die boek sluit in: “Om ’n lewe te red”, “Dankbaarheid en tevredenheid”, “Mooi op die regte manier” en “Só lyk God se krag in aksie”. Dié boek rus jou toe om God se hande en voete in ’n stukkende wêreld te wees en só God se plan vir jou lewe te vervul. Dit sal jou inspireer om vandag ’n impak in die lewe van ander te maak.
Share
